Search form

Genesis 20:9

9Koning Abimelek roep toe vir Abraham en vra vir hom: “Wat het jy aan ons gedoen en wat het ek verkeerd gedoen teen jou? Hoekom het jy my en my land se mense hierdie groot sonde laat doen? ’n Mens moenie dit met ander mense doen nie.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index