Search form

Genesis 21:16

16Sy het ’n bietjie verder gaan sit, omtrent so ver soos ’n mens met ’n pyl kan skiet. Sy het gesê: “Ek wil nie sien hoe my kind sterf nie.”

Sy het ’n bietjie verder gaan sit en sy het hard begin huil.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index