Search form

Genesis 21:19

19God het Hagar se oë oopgemaak, en sy het ’n fontein gesien. Sy het die velsak vol water gaan maak en sy het haar seun daarvan laat drink.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index