Search form

Genesis 22:1

God toets vir Abraham

1Daarna het God vir Abraham getoets. Hy het vir Abraham gesê:

“Abraham!”

En Abraham het geantwoord: “Hier is ek!”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index