Search form

Genesis 22:13

13Toe Abraham rondkyk, sien hy ’n skaap-ram. Die ram se horings was vas in ’n bos. Abraham het gegaan en hy het die ram gevat en hy het die ram in sy seun se plek ge-offer.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index