Search form

Genesis 22:24

24Nahor het ook ’n byvrou gehad. Haar naam was Reüma en sy het ook vir hom seuns gekry. Hulle name was Tebag, Gagam, Tagas en Maäka.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index