Search form

Genesis 22:7

7Isak sê toe vir sy pa Abraham: “Pa?”

En Abraham antwoord: “Hier is ek, my seun.”

Isak vra toe: “Hier is die vuur en die hout, maar waar is die skaap vir die brand-offer?”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index