Search form

Genesis 23:16

16Abraham het na Efron geluister. Hy het die silwer geweeg en vir Efron gegee. Dit was soveel silwer soos Efron voor die Hetiete gesê het, 400 sikkels, soos ’n handelaar dit weeg.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index