Search form

Genesis 23:20

20So het die grond en die grot wat voorheen aan die Hetiete behoort het, Abraham se grond geword. Abraham het dit gebruik om sy mense daar te begrawe.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index