Search form

Genesis 23:4

4“Ek is ’n vreemdeling, ek woon nie altyd hier by julle nie. Ek wil asseblief by julle ’n stuk grond hê wat my eie kan wees, sodat ek my vrou daar kan begrawe.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index