Search form

Genesis 24:18

18Sy het gesê: “Drink, Meneer.”

Sy het die waterkruik gou tot op haar hand laat sak en sy het vir hom water gegee om te drink.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index