Search form

Genesis 24:22

22Toe die kamele klaar gedrink het, neem die man ’n goue ring wat ’n halfsikkel weeg, en sit dit aan haar neus.

Hy het twee goue armbande geneem, elke armband het tien sikkels geweeg, en hy het dit aan haar arms gesit.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index