Search form

Genesis 24:43

43Ek is nou hier by die fontein en ek sal vir die meisie wat water kom skep, sê: “Laat my asseblief ’n bietjie water uit jou waterkruik drink.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index