Search form

Genesis 24:54

54Hy en die ander mans wat by hom was, het geëet en gedrink en gaan slaap. Toe hulle die volgende oggend opstaan, het hy gesê: “Nou wil ek teruggaan na my eienaar toe.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index