Search form

Genesis 24:60

60Hulle het Rebekka gegroet en vir haar gesê:

“Ons suster, ons bid dat die Here

jou sal seën,

sodat jou nageslag

baie duisende sal wees,

sodat hulle ook al hulle vyande

se stede sal oorwin.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index