Search form

Genesis 24:65

65en vir die slaaf gevra: “Wie is daardie man wat in die veld na ons toe aankom?”

Die slaaf het gesê: “Dit is my eienaar.”

Rebekka het toe haar gesig toegemaak met ’n sluier.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index