Search form

Genesis 25:16

16Dit is die name van Ismael se twaalf seuns. Hulle was leiers van hulle families en stamme. Hulle het in kampe en klein dorpies gewoon. Die plekke en die seuns het dieselfde name gehad.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index