Search form

Genesis 25:22

22Die kinders in haar het baie teen mekaar geskop, en sy het gesê: “Hoekom skop die kinders so?”

Sy het gaan bid en vir die Here gevra hoekom dit gebeur.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index