Search form

Genesis 26:20

20Die skaapwagters van Gerar het gestry met Isak se skaapwagters. Hulle het gesê: “Dit is ons water!”

Isak noem toe die put “Stryery,” omdat hulle daar met sy skaapwagters gestry het.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index