Search form

Genesis 26:25

25Isak het daar ’n altaar gebou. Hy het die Here aanbid. Isak het sy tent daar opgeslaan, en sy slawe het ’n put gegrawe.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index