Search form

Genesis 27:20

20Toe vra Isak vir sy seun: “Hoe het jy so gou ’n bok gekry, my seun?”

En Jakob antwoord: “Die Here, Pa se God, het my gehelp om gou ’n bok te kry.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index