Search form

Genesis 27:25

25Toe sê Isak: “My seun, bring vir my die wildsvleis, sodat ek daarvan kan eet, want Ek wil jou seën.”

Jakob gee dit toe vir hom, en hy het geëet. Jakob het ook wyn vir hom gebring, en hy het dit gedrink.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index