Search form

Genesis 27:46

Isak stuur vir Jakob weg

46Rebekka het vir Isak gesê: “Ek het nou genoeg gehad van die twee Hetitiese vroue van Esau. As Jakob ook ’n Hetitiese vrou neem soos hierdie skoondogters, dan wil ek nie meer lewe nie.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index