3God die Almagtige sal jou seën. Hy sal jou vrugbaar maak en Hy sal vir jou ’n groot nageslag gee. Jy sal die voorvader van ’n baie groot volk word.
© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.