Search form

Genesis 28:4

4God sal jou seën soos Hy vir Abraham geseën het. Hy sal jou en ook jou nageslag seën. Hy sal vir jou die land gee waar jy nou ’n vreemdeling is. Dit is die land wat Hy vir Abraham gegee het. Dit sal jou land wees.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index