Search form

Genesis 29:2

2Hy sien toe ’n put in die veld, en drie troppe skape en bokke rondom die put. Die skape en bokke het altyd water gedrink uit hierdie put, maar daar was ’n groot klip op die put.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index