Search form

Genesis 29:20

20Jakob het sewe jaar lank gewerk om Ragel te kry, maar dit het vir hom so kort gevoel soos ’n paar dae, want hy was baie lief vir haar.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index