Search form

Genesis 29:35

35Sy het weer swanger geword en nog ’n seun gekry en gesê: “Nou prys ek die Here.”

Daarom het sy hom Juda genoem. Sy het nie gou weer kinders gekry nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index