Search form

Genesis 30:36

36Hy het gesê hulle moet daardie diere wegvat van Jakob, so ver soos ’n mens in drie dae kan loop. Jakob moes Laban se ander skape en bokke oppas.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index