Search form

Genesis 32:20

20Hulle moes ook vir Esau sê: “Meneer se slaaf Jakob kom ook, hy is agter ons.”

Jakob het gedink: Ek stuur die presente vir Esau, want ek wil hom vriendelik maak. As ek by hom kom, dan sal hy miskien vriendelik wees met my.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index