Search form

Genesis 32:5

5Ek het daar beeste, donkies, skape en bokke, slawe en slavinne gekry. Ek stuur nou ’n boodskap om dit vir jou te sê, sodat ek kan weet of jy my vriendelik sal ontvang.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index