Search form

Genesis 33:13

13Maar Jakob het vir hom gesê: “Meneer, jy weet die kinders by ons is klein en swak. Ek moet ook nog die skape en beeste oppas, en die lammers en kalwers wat aan hulle suip. Hulle sal doodgaan as ek hulle net een dag te vinnig aanjaag.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index