Search form

Genesis 33:14

14Meneer, gaan asseblief voor my. Dan kan ek stadig agter jou loop, so vinnig soos die diere en die kinders kan loop, totdat ek by Meneer in Seïr-land kom.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index