Search form

Genesis 33:18

Jakob koop grond by Sigem

18Jakob het later veilig aangekom in Sigem se stad in Kanaän. Hy het van die stad Paddan-Aram daarnatoe gegaan. Hy het sy tente naby die stad opgeslaan.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index