Search form

Genesis 33:5

5Toe Esau kyk, sien hy die vroue en die kinders en hy vra: “Wie is hierdie mense by jou?”

Jakob het geantwoord: “Dit is die kinders wat God vir my gegee het. God was baie goed vir my.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index