Search form

Genesis 35:10

10God het vir hom gesê: “Jou naam is Jakob, maar hulle sal jou nou nie meer Jakob noem nie, jou naam sal Israel wees.”

So het God hom die naam Israel gegee.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index