Search form

Genesis 35:11

11God het ook vir hom gesê: “Ek is God die Almagtige. Jy moet vrugbaar wees en ’n groot nageslag hê. ’n Volk, ja, baie volke, sal uit jou kom. Jy sal die voorvader van konings wees.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index