Search form

Genesis 35:16

Ragel kry ’n tweede seun en sy sterf

16Jakob en sy mense het van Bet-El getrek na Efrata. Hulle was nog nie naby Efrata nie, toe het Ragel ’n kind gekry. Sy het baie pyn gehad toe die kind gebore is.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index