Search form

Genesis 36:43

43Magdiël en Iram. Hulle was almal stamhoofde van Edom. Die woonplekke het dieselfde name as die leiers gehad. Esau was die stamvader van die Edomiete.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index