Search form

Genesis 37:10

10Hy het vir sy pa en sy broers vertel wat hy gedroom het. Sy pa het toe met hom geraas en hy het vir Josef gesê: “Wat droom jy? Dit is nie reg dat ek en jou ma en jou broers voor jou moet kom buig nie.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index