Search form

Genesis 37:2

2Hier is die verhaal van Jakob se familie. Josef was jonk, hy was 17 jaar oud en hy het skape en bokke opgepas saam met sy broers, die seuns van sy pa se vroue Bilha en Silpa. Josef het vir sy pa stories vertel oor wat sy broers gedoen het.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index