Search form

Genesis 37:20

20Kom ons maak hom dood en gooi hom in ’n put. Ons kan vir ons pa vertel dat ’n wilde dier hom opgevreet het. Dan sal ons sien dat al sy drome niks beteken het nie.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index