Search form

Genesis 37:22

22Moenie bloed laat vloei nie. Gooi hom in hierdie put in die veld, maar moenie hom doodmaak nie.”

Ruben het dit gesê sodat hy later vir Josef kon red en hom na sy pa toe kon laat teruggaan.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index