Search form

Genesis 38:11

11Juda sê toe vir sy skoondogter Tamar: “Gaan terug na jou pa se huis en bly ’n weduwee totdat my seun Sela groot is.”

Juda was bang dat Sela ook sou sterf, soos sy broers. Tamar het in haar pa se huis gaan bly.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index