Search form

Genesis 38:16

16Hy het by haar gestop en vir haar gesê: “Kom, ek wil asseblief seks hê met jou.”

Hy het nie geweet dat dit sy skoondogter is nie. Tamar vra toe vir hom: “Wat sal jy my betaal?”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index