Search form

Genesis 38:20

20Juda het sy vriend Gira van Adullam gestuur om die bok-lam vir haar te bring, sodat hy die seëlring en die toutjie en die kierie kon terugkry van die vrou, maar sy vriend Gira kon nie die vrou kry nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index