Search form

Genesis 38:21

21Gira vra toe vir die mense by die plek waar sy gesit het: “Waar is die tempel-prostituut wat by Enajim langs die pad gesit het?”

Maar hulle sê: “Hier is nie ’n tempel-prostituut nie.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index