Search form

Genesis 38:24

Tamar kry twee seuns

24Omtrent drie maande later het die mense vir Juda vertel: “Jou skoondogter Tamar het seks gehad met ’n man, sy was soos ’n slegte vrou. Sy is nou swanger.”

Juda sê toe: “Bring haar uit sodat ons haar kan verbrand.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index