Search form

Genesis 38:25

25Die mense het haar uitgebring, maar sy het vir haar skoonpa ’n boodskap gestuur: “Ek is swanger, en hierdie goed behoort aan die man wat seks gehad het met my. Kyk asseblief goed wie se seëlring en toutjie en kierie dit is.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index