Search form

Genesis 38:8

8Juda het toe vir sy tweede seun Onan gesê: “Gaan slaap by jou broer Er se weduwee sodat sy ’n kind kan kry, want jy is haar swaer. Doen dit sodat daar ’n nageslag vir jou broer kan wees.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index